Everything News Jobs Opportunities Events Products/Services
more
 
About
Go to Home
Sign Up Sign in

evvnt Platform

Solidariteit KragDag 2016

Start Date:16 Jun 16 End Date:18 Jun 16


Ontdek die wêreld van selfonderhouding hierdeur gewilde ekspo en netwerk geleentheid wat die diensverskaffer en die eindgebruiker in direkte kontak bring.

Met wêreldklas uitstallings, drie verskillende seminare asook kort inligtingsessies, is Solidariteit Kragdag 2016 die plek waar jy kan leer hoe om onafhanklik van groot netwerke te funksioneer en hoe om die hulpbronne wat tot jou beskikking is te gebruik om ten einde meer selfonderhoudende te leef.

Die 8 jaarlikse KragDag Ekspo word geborg deur die Solidariteit-beweging en Solidariteit Helpende Hand. Dit word weer op Diamantvallei Landgoed (20km Oos van Pretoria) gehou op 16 – 18 Junie 2016. Die karnaval atmosfeer maak die KragDag ekspo ‘n veilige, leersame en genotvolle gesinsuitstappie.

Vir meer inligting besoek www.kragdag.co.za or kontak ons per e-pos op info@kragdag.co.za of telefonies op 087 231 1644.


Time: 9:00 am - 5:00 pm

Venue details: Diamantvallei Landgoed, Renosterfontein , Rayton, 1001, South Africa

Prices:
Vooraf Registrasie: ZAR 0
Hekfooi (Volwassenes): ZAR 60
Hekfooi (Kinders): ZAR 0

URLs:
Booking: http://atnd.it/55573-0
Website: http://atnd.it/55573-1
Facebook: http://atnd.it/55573-2

evvnt - Single Submission Event Marketing - powered by www.evvnt.com - @evvnt #evvntPlatform


Discussion Thread  

 


Related Categories

Clicking a category below will direct you to a list of related information

Skip Navigation Links.

evvnt Platform Community



Related Items From Everyone


  1. Ecobuild focus will be on both retro-fit and new buildMitsubishi Electric is using Ecobuild (1–3...

    24 Feb 2011
  2. MyMeterReadings.com Links & Resources

  3. We are the world leaders in the Supply & Installation of Solar, Security,...

  4. Vent-Axia is now able to offer its residential unitary fan range as low carbon versions. These...




Go To Home

Resource Links

We're social: View Available Feeds Find out more! Leave us your feedback

RSS



We appreciate all feedback. Please leave as much or as little as you like about any aspect of this website.

If your message requires a response, please leave your email address.